Gaan na inhoud

Kryt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kryt
Afsettingsgesteente
Subklas vankalksteenWysig
Gebruikart materialWysig
KleurwitWysig
2022 Harmonized System Code2509, 250900Wysig

Kryt is 'n sag, wit, poreus, sedimentêre karbonaatgesteente. Dit is 'n vorm van kalksteen wat saamgestel is uit die mineraal kalsiet en oorspronklik diep onder die see gevorm is deur die saampersing van mikroskopiese plankton wat tot op die seebodem gesak het. Kryt is algemeen in Wes-Europa, waar afsettings onder dele van Frankryk lê, en steil kranse word dikwels gesien waar hulle die see ontmoet op plekke soos die Krytkranse van Dover aan die Kent-kus van die Engelse kanaal.

Kryt word ontgin vir gebruik in die industrie, soos vir ongebluste kalk, bakstene en bouers stopverf, en in landbou, vir die verhoging van pH in gronde met hoë suurheid. Dit word ook gebruik vir "swartbordkryt" om op verskillende soorte oppervlaktes te skryf en te teken, hoewel dit ook van ander karbonaat-gebaseerde minerale, of gips vervaardig kan word.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Gordon, Helen (23 Februarie 2021). "Rock of ages: How chalk made England". The Guardian. Adapted from Notes From Deep Time: A Journey Through Our Past and Future Worlds by Helen Gordon.
  • "Landscapes". White Rocks. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2009. Besoek op 1 Desember 2005. The "White Rocks" is the name given to cliffs to the east of Portrush in County Antrim, Northern Ireland.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy