Gaan na inhoud

Leer (stad)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Leer

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Nedersakse
 Koördinate 53°14′N 7°27′O / 53.233°N 7.450°O / 53.233; 7.450
 Stigting 791
 Stadstatus 1823
 Oppervlakte:  
 - Totaal 70,3 vk km
 Hoogte bo seevlak 3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2014) 33 925
 - Bevolkingsdigtheid 483/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Beatrix Kuhl (CDU)
 Amptelike Webwerf leer.de

Leer is 'n stad en munisipaliteit in Oos-Friesland, in die noordwestelike deel van die Duitse deelstaat Nedersakse. Dit is die hoofstad (kreisstad) van die gelyknamige distrik (Landkreis). Die stad het 33 925 inwoners.[1]

Leer het oorspronklik aan die Leda-rivier ontstaan, maar het geleidelik na die oewers van die Eems-rivier uitgebrei. As gevolg hiervan kan die stad deur skepe per see bereik word. Dit is per spoor en snelweg aan Groningen (in Nederland), Emden, Bremen en die Suide (Rheine en die industriële Ruhrgebied) verbind.

Bestuurlike indeling

[wysig | wysig bron]

Die munisipaliteit is in nege dele verdeel:

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Landesbetrieb für Statistik und Kommunikationstechnologie Niedersachsen, 100 Bevölkerungsfortschreibung – Basis Zensus 2011, soos op 31 Desember 2014". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2016. Besoek op 21 Maart 2016.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy