Gaan na inhoud

Lepel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Roesvaste staallepel.

'n Lepel is 'n gereedskap wat uit 'n hol bak, ovaal of rond, aan die punt van 'n handvatsel bestaan. Lepels word meestal vir bediening gebruik, alhoewel dit ook vir sommige disse as eetgerei gepas is. Lepels word ook by die disbeplanning gebruik wanneer daar gemeet, gemeng en geroer word. Lepels word van metaal (soos silwer), hout of plastiek gemaak.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy