Lys van kardinale aangestel deur Teenpous Clemens VII
Voorkoms
Teenpous Clemens VII die eerste teenpous van die Westerse Skisma was teenpous van 1378 tot 1394 het 34 pseudo-kardinale aangestel in 11 konsistories.
Die konsistorie van 18 Desember 1378
[wysig | wysig bron]- Giacomo d'Itri, titulêr patriarg van Konstantinopel.
- Niccolò Brancaccio, aartsbiskop van Cosenza.
- Pierre Amiel de Sarcenas, O.S.B., aartsbiskop van Embrun, Frankryk.
- Pierre-Raymond de Barrière, biskop van Autun, Frankryk.
- Nicolas de Saint Saturnin, O.P., meester van die pouslike paleis.
- Leonardo Rossi da Giffoni, O.F.M., 24ste minister generaal van sy orde.
Die konsistorie van 19 Maart 1381
[wysig | wysig bron]- Gautier Gómez de Luna, biskop van Plasencia, Spanje.
Die konsistorie van 30 Mei 1382
[wysig | wysig bron]- Tommaso Clausse, O.P., biegvader van hertog Amadeo di Savoia.
Die konsistorie van 23 Desember 1383
[wysig | wysig bron]- Pierre de Cros, O.S.B., aartsbiskop van Toulouse, Frankryk.
- Faydit d'Aigrefeuille, O.S.B., biskop van Avignon, Frankryk.
- Aymeric de Magnac, biskop van Parys, Frankryk.
- Jacques de Menthonay, kapelaan van Clemens.
- Amedeo di Saluzzo, biskop van Valencia en Die.
- Pierre Aycelin de Montaigut, O.S.B., biskop van Laon, Frankryk.
- Walter Wardlaw, biskop van Glasgow, Skotland.
- Jean de Neufchatel, biskop van Toul, Frankryk.
- Pierre de Fetigny, apostoliese protonotaris.
Die konsistorie van 15 April 1384
[wysig | wysig bron]- Pierre de Luxembourg, biskop van Metz, Frankryk. Salig verklaar deur Pous Clemens VII in 1527. Let wel NIE Teenpous Clemens VII NIE.
Die konsistorie van 12 Julie 1385
[wysig | wysig bron]- Bertrand de Chanac, titulêr patriarg van Jerusalem.
- Tommaso Ammannati, aartsbiskop van Napels.
- Giovanni Piacentini, biskop van Castello.
- Amaury de Lautrec, biskop van Comminges, Frankryk.
- Jean de Murol, biskop van Saint-Paul-Trois-Châteaux, Frankryk.
- Jean Rolland, biskop van Amiens, Frankryk.
- Jean Allarmet de Brogny, biskop van Viviers, Frankryk.
- Pierre de Thury, biskop van Maillezais, Frankryk.
Die konsistorie van Januarie 1387
[wysig | wysig bron]- Jaime de Aragón, biskop van Valencia.
Die konsistorie van 3 November 1389
[wysig | wysig bron]- Jean de Talaru, aartsbiskop van Lyon, Frankryk.
Die konsistorie van 21 Julie 1390
[wysig | wysig bron]- Martín de Zalba, biskop van Pamplona, Spanje.
Die konsistorie van 17 Oktober 1390
[wysig | wysig bron]Die konsistorie van 17 April 1391
[wysig | wysig bron]- Guillaume de Vergy, aartsbiskop van Besançon, Frankryk.
Die konsistorie van 23 Januarie 1394
[wysig | wysig bron]- Pedro Fernández de Frías, biskop van Osma, Spanje.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Miranda, S. 2011. The Cardinals of the Holy Roman Church.[1][dooie skakel]