Gaan na inhoud

Nicolaas Nieuwoudt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nicolaas Johan Nieuwoudt
Geboortedatum (1929-10-23)23 Oktober 1929[1]
Geboorteplek Louisvale, Noord-Kaap
Sterfdatum 22 November 1989 (op 60)[2]
Lojaliteit Suid-Afrika
Diens/Tak SA Geneeskundige Diens
Jare in diens 1960 –1988
Rang Luitenant-generaal
Poste beklee Geneesheer-generaal
Toekennings SSA, SD, SM
Familie Ina Pretorius (eggenote)[2]

Luitenant-generaal Nicolaas Nieuwoudt MBChB SSA SD SM (1929 – 1989) was 'n Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder.[1] As 'n mediese dokter, het hy in 1960 by die Suid-Afrikaanse Lugmag se geneeskundige tak aangesluit, na vyf jaar privaat praktyk.[2] Hy was van 1977 tot 1988 die Suid-Afrikaanse Geneeskundige Diens se bevelvoerder as geneesheer-generaal. Hy was ook die bevelvoerder van die geheimsinnige Suid-Afrikaanse chemiese en biologiese wapenprogram (tydens die apartheidsjare), bekend as Project Coast, van 1981 tot 1988.[3]

Opleiding

[wysig | wysig bron]

Nieuwoudt het 'n graad in geneeskunde aan die Universiteit van Pretoria verwerf.

Eerbewyse en toekennings

[wysig | wysig bron]

Hy het die volgende medaljes en versierings ontvang:

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 Uys, Ian (1992). South African Military Who's Who 1452-1992. Fortress Publishers. p. 169. ISBN 0-9583173-3-X.
  2. 2,0 2,1 2,2 "Nicolaas Johan Nieuwoudt" (PDF). archive.samj.org.za. 3 Februarie 1990. Besoek op 11 April 2023.
  3. Gould, Chandré; Folb, Peter. "Project Coast: Apartheid's Chemical and Biological Warfare Programme" (PDF). United Nations Institute for Disarmament Research. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 13 September 2012.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy