Nissan Note
2008 Nissan Note (2de geslag) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Nissan |
Ook genoem | Nissan Versa Note |
Produksie | 2004-huidig |
Montering | Kyushu, Japan Sunderland, Engeland Aguascalientes, Meksiko |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 5-deurluikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf of vierwieldryf |
Platform | Nissan V platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.2 L Nissan HR I3 1.6 L Nissan HR16DE I4 1.5 Renault K9K dCi diesel |
Ratkas | palwissel outomaties (Xtronic CVT) 5-gang handrat |
Lengte | 4100 mm |
Breedte | 1695 mm |
Hoogte | 1525 mm (2WD) 1535 mm (4WD) |
Asafstand | 2600 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Nissan Tiida (Japan) Nissan Versa (VS) Nissan Livina |
Die Nissan Note (Japannees: 日産·ノート) is 'n mini veeldoelvoertuig wat sedert 2004 deur die Japannese vervaardiger Nissan gebou word.
Dit is 'n vyfdeur luikrug met intelligente sleutel en randsensors, 'n boogdaklyn van die Fusion konsepmotor, boemerang LED agterligte van die Nissan Qashqai, dubbeldek-vierslot sierrooster van die Nissan Murano, 17 duim-allooiwiele, geborselde aluminium binnetoebehore, donkergrys buitebakkleur, geperforeerde silwer-en-swart leerbekleedsel, ligtegrys plafon met oorwegend swart afwerking, sportsitplekke, twee glasstroke wat oor die lengte van die dak loop, twee diepstelle meters agter 'n driespeekstuurwiel, geborselde aluminium vertoonpaneel met 'n satellietnavigasieskerm en klimaatbeheerstelsel, geborselde aluminium middelste konsole/armleuning met 'n stoorarea.
Die voertuig is in 2004 onthul by die Parys Motorskou.
Huidige modelle in Europa:
Cube ·
Datsun Go ·
GT-R ·
Juke ·
Leaf ·
Micra ·
Murano ·
Navara ·
Note ·
NV200 ·
NV400 ·
Pathfinder ·
Pixo ·
Primastar ·
Qashqai ·
X-Trail |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |