Gaan na inhoud

Plooibekke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gerreidae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Gerreidae
Genera

7, Sien teks.

Die Plooibekke (Gerreidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is agt genera met veertig spesies wat hoort tot dié familie en ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

[wysig | wysig bron]

Die familie se lywe is plat en lang-ovaalvormig en bedek met groot skubbe. Die bek kan afwaarts uitgestrek word. Die grootte wissel van 20 – 37 cm.

Genus

[wysig | wysig bron]

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy