Gaan na inhoud

Presentisme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Presentisme is 'n manier van historiese analise waarin eietydse idees en perspektiewe gebruik word om die verlede te interpreteer.

Om 'n eenvoudige voorbeeld te noem: 200 jaar gelede was slawerny algemeen. Vandag word slawerny egter baie sterk veroordeel. Presentisme sou wees om te redeneer dat alle mense wat 200 jaar gelede slawe gehad het, onmenslik en wrede mense was.

Verskeie moderne historici probeer presentisme in hul werk te vermy omdat hulle meen dit lei tot misverstande. Hulle glo dat om die geskiedenis werklik te verstaan, jy die geskiedenis moet benader met die idees en perspektiewe van daardie tyd in gedagte.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Fischer, David Hackett (1970). Historians' Fallacies: Toward a Logic of Historical Thought. New York: Harper Torchbooks.
  • Spoerhase, Carlos (2008). "Presentism and Precursorship in Intellectual History". Culture, Theory and Critique. 49 (49). sec. 49–72. doi:10.1080/14735780802024257. S2CID 143365927.

Kyk ook

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy