Gaan na inhoud

Reusesterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Reusesterretjie
Volwassene in somervere.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hydroprogne

Kaup, 1829
Spesie:
H. caspia
Binomiale naam
Hydroprogne caspia
(Pallas, 1770)
'n Eier van Hydroprogne caspia

Die Reusesterretjie (Sterna caspia) is 'n voël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die voël bekend as die Caspian tern.

Dit is die enigste spesie in die genus Hydroprogne.

Identifikasie

[wysig | wysig bron]

Die voël het 'n wit lyf, grys rug en vlerkrugkante, 'n swart mus op die kop, swart pote en 'n enorme rooi snawel. Die reusesterretjie is die grootste voël van die sterretjies.

Habitat en gewoontes

[wysig | wysig bron]

Die voël vang vis in die see en broei op eilande bv, Robbeneiland en slaap ook by riviermondings. Hulle is alleenlopend maar kan ook saam met ander sterretjies voorkom. Die reusesterretjie duik diep agter prooi aan. Omrede die voëls nie enige steurnisse gedurende broeityd verdra nie, het dit 'n bedreigde spesie geword.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy