Gaan na inhoud

Rino Corso Fougier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Rino Corso Fougier

Rino Corso Fougier (14 November 1894 in Bastia - 24 April 1963 in Rome) was 'n generaal van Regia Aeronautica (Italiaanse Koninklike Lugmag). Van 1940 tot 1941 dien hy as bevelvoerder van die Corpo Aereo Italiano, wat in samewerking met die Luftwaffe aan die Slag om Brittanje deelgeneem het. Van 1941 tot 1943 is hy in bevel van die Regia Aeronautica. Hy is in Januarie 1943 met die Duitse Kruis in goud bekroon.

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy