Gaan na inhoud

Rooikopkwelea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Rooikopkwelea
Rooikopkwelea begin om nes te bou in 'n vleiland in Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Q. erythrops
Binomiale naam
Quelea erythrops
(Hartlaub, 1848)

Die Rooikopkwelea (Quelea erythrops) is 'n skaars intra-Afrika, broeiende trekvoël. Hulle verkies vogtige grasveld en aangresende boomveld, en broei in kolonies, gewoonlik in rietplate. Die voël is 11 cm groot en weeg 15 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Quelea.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Quelea erythrops". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy