Gaan na inhoud

Sojasous

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sojasous
Subklas vansous, sojakos, gefermenteerde voedselWysig
Inheemse etiket酱油Wysig
Land van oorsprongChinaWysig
CuisineJapannese kookkuns, Chinese kookkunsWysig

Sojasous (ook bloot soy genoem in Amerikaanse Engels[1] en soya sauce in Britse Engels)[2] is 'n vloeibare spesery van Chinese oorsprong, tradisioneel gemaak van 'n gefermenteerde pasta van sojabone, geroosterde graan, pekel, en Aspergillus oryzae of Aspergillus sojae gisse.[3] Dit word as 'n sterk umami-smaak beskou.

Sojasous in sy huidige vorm is ongeveer 2 200 jaar gelede geskep tydens die Westerse Han-dinastie van antieke China,[4] en dit het deur Oos- en Suidoos-Asië versprei waar dit in kookkuns en as 'n spesery gebruik word.

Gebruik en berging

[wysig | wysig bron]

Sojasous kan direk by kos gevoeg word, en word as 'n doop- of soutgeur in kookkuns gebruik.[5] Dit word dikwels saam met rys, noedels en soesji of sashimi geëet, of kan ook met gemaalde wasabi gemeng word as 'n doopsous.[6] Bottels sojasous as soutgeurmiddel van verskeie kosse is algemeen op restauranttafels in vele lande. Sojasous kan teen kamertemperatuur gestoor word.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Company, Houghton Mifflin Harcourt Publishing. "The American Heritage Dictionary entry: soy". ahdictionary.com. Besoek op 13 Augustus 2020.
  2. "Definition of SOY SAUCE". www.merriam-webster.com. Besoek op 28 Oktober 2020.
  3. Leboffe, Michael; Pierce, Burton (30 Julie 2006). Microbiology Laboratory Theory and Application (2nd uitg.). p. 317. ISBN 9780895827081.
  4. "Soy Sauce, China's Liquid Spice". www.flavorandfortune.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2016. Besoek op 7 November 2016.
  5. Traditional and modern Japanese soy foods : manufacturing, nutrition and cuisine of a variety of soy foods for health and joy of taste. Ohyama, Takuji. Hauppauge, New York. 14 Mei 2014. ISBN 9781626186071. OCLC 858282101.{{cite book}}: AS1-onderhoud: ander (link) AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
  6. Traditional and modern Japanese soy foods : manufacturing, nutrition and cuisine of a variety of soy foods for health and joy of taste. Ohyama, Takuji. Hauppauge, New York. 14 Mei 2014. ISBN 9781626186071. OCLC 858282101.{{cite book}}: AS1-onderhoud: ander (link) AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy