Gaan na inhoud

Spaanse Grand Prix

Koördinate: 41°34′10″N 2°15′27″O / 41.56944°N 2.25750°O / 41.56944; 2.25750
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Spaanse Grand Prix (Spaans: Gran Premio de España, Katalaans: Gran premi d'Espanya) is 'n Formule Een motorwedren wat huidig by die Circuit de Barcelona-Catalunya in Barcelona gehou word. Die wedren is een van die oudste in die wêreld waarom nog meegeding word en het sy eeufees in 2013 gevier. Die wedren het 'n nederige begin gehad as 'n produksiemotorwedren, wat deur die Eerste Wêreldoorlog onderbreek is. Dit is bevorder tot die Europese kampioenskap in 1935 voor die Spaanse Burgeroorlog 'n einde aan wedrenne gemaak het. Die wedren is suksesvol hervat in 1967 as 'n gereelde deel van die Formule Een Wêreldkampioenskapsreeks.

Vorige wenners

[wysig | wysig bron]

Michael Schumacher en Lewis Hamilton hou saam die Spaanse Grand Prix-rekord met ses oorwinnings elk.

Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2024 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda RBPT Catalunya
2023 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda RBPT
2022 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-RBPT
2021 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2020 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2019 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2018 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2017 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2016 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer
2015 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes
2014 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2013 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Italië Ferrari
2012 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
2011 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2010 Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2009 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Duitsland Brawn–Mercedes
2008 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Italië Ferrari
2007 Vlag van Brasilië Felipe Massa Vlag van Italië Ferrari
2006 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Frankryk Renault
2005 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2004 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2003 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2002 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2001 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2000 Vlag van Finland Mika Häkkinen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1999 Vlag van Finland Mika Häkkinen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1998 Vlag van Finland Mika Häkkinen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1997 Vlag van Kanada Jacques Villeneuve Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1996 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1995 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Verenigde Koninkryk Benetton-Ford
1994 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1993 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1992 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1991 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1990 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Italië Ferrari Jerez
1989 Ayrton Senna McLaren-Honda
1988 Alain Prost McLaren-Honda
1987 Nigel Mansell Williams-Honda
1986 Ayrton Senna Lotus-Renault
1985
-1982
Grand Prix het nie plaasgevind nie.

41°34′10″N 2°15′27″O / 41.56944°N 2.25750°O / 41.56944; 2.25750

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy