Gaan na inhoud

Stephenson-klepratwerk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Eenvoudige Stephenson rat gedeeltelik weggesny

Die Stephenson kleprat of Stephenson skakel of verskuiwende skakel[1] is 'n eenvoudige ontwerp van 'n klepratwerk wat wyd oor die wêreld gebruik word in alle vorme van stoomenjins. Dit is vernoem na Robert Stephenson,[2] maar is eintlik deur sy werknemers uitgevind.

Die Stephenson-kleprat is 'n gerieflike reëling vir enige enjin wat nodig het om te ritereer, en word wyd toegepas op spoorweglokomotiewe, traksie-enjins, stoommotorenjins en stilstaande enjins wat nodig het om om te keer, soos rolmeule se enjins. Dit was gebruik op die oorweldigende meerderheid van mariene enjins. Die Great Western Railway gebruik Stephenson-ratwerk op die meeste van sy lokomotiewe, hoewel die latere viersilinderenjins Walschaerts-klepratwerk gebruik.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Snell, J B (1971)
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2015. Besoek op 4 Februarie 2017.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy