Gaan na inhoud

Trekklavier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Persoon wat 'n trekklavier speel.
'n Hohner Student akkordeon

'n Trekklavier is 'n musiekinstrument, 'n "groot konsertina" met klawers soos 'n klavier. Dit staan ook bekend as 'n akkordeon.

Die bekendste trekklavierspeler wat Suid-Afrka opgelewer het, was Nico Carstens (* 1926 – † 2016). Hy het meer as 1 200 liedjies geskryf en op sy trekklavier gespeel.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy