Afrikaans
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Afrikaans | Afrikaanse |
- IPA: [ɑfriˈkɑːns, ɑfrəˈkɑːns, ɑfriˈkɑ̃ːs, ɑfrəˈkɑ̃ːs], attributief: [ɑfriˈkɑːnsə, ɑfrəˈkɑːnsə, ɑfriˈkɑ̃ːsə, ɑfrəˈkɑ̃ːsə]
- اَفْرِكَانْسْ , اَفْرِیكَانْسْ attributief: اَفْرِكَانْسِی , اَفْرِیكَانْسِی
- Van, betreffende die Afrikane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrika.
- Van, betreffende die Afrikaners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrikaans.