September
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
September | Septembermaande |
- سِپْتَِمْبِرْ , meervoud: سِپْتَِمْبِرْمَانْدِی
- Die negende maand van die Gregoriaanse jaar, met 30 dae.
- Die naam September kom van die Latynse woord 'septem', vir "sewe", omdat September oorspronklik die sewende maand van die jaar was, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor September.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | September m | September |
Genitief | Septembers | September |
Datief | September | Septembern |
Akkusatief | September | September |
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: [zɛpˈtɛmbər]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [zɛpˈtʰɛmbɐ]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [seb̥ˈd̥emb̥ɐ]
- Switserduitse standaardtaal: [zɛpˈtɛmb̥ər]
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
Manlik | September | Septembrēs |
Vroulik | Septembris | Septembrēs |
Onsydig | Septembre | Septembria |
Bywoord | ||
ter | ||
Verdere verbuigings: September (verbuiging) |
- IPA:
- klassieke Latyn: manlik: [sɛpˈtɛ̃mbɛr], vroulik: [sɛpˈtɛ̃mbrɪs], onsydig: [sɛpˈtɛ̃mbrɛ]; meervoud: [sɛpˈtɛ̃mbreːs], onsydig: [sɛpˈtɛ̃mbrija]
- Afrikaanse Kerklatyn: manlik: [sepˈtembər], vroulik: [sepˈtembrəs], onsydig: [sepˈtembrə]; meervoud: [sepˈtembreːs], onsydig: [sepˈtembrijɑ]
- Italiaanse Kerklatyn: manlik: [sepˈtember], vroulik: [sepˈtembris], onsydig: [sepˈtembre]; meervoud: [sepˈtembres], onsydig: [sepˈtɛmbria]
- Van, betreffende, behorende tot, eie aan die maand September.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | September m | Septembrēs |
Genitief | Septembris | Septembrium |
Datief | Septembrī | Septembribus |
Akkusatief | Septembrem | Septembrēs |
Vokatief | September | Septembrēs |
Ablatief | Septembrī | Septembribus |
- IPA:
- klassieke Latyn: [sɛpˈtɛ̃mbɛr], genitief: [sɛpˈtɛ̃mbrɪs], datief: [sɛpˈtɛ̃mbriː], akkusatief: [sɛpˈtɛ̃mbrɛ̃(m)]; meervoud: [sɛpˈtɛ̃mbreːs], genitief: [sɛpˈtɛ̃mbrijʊ̃(m)], datief: [sɛpˈtɛ̃mbrɪbʊs]
- Afrikaanse Kerklatyn: [sepˈtembər], genitief: [sepˈtembrəs], datief: [sepˈtembri], akkusatief: [sepˈtembrem]; meervoud: [sepˈtembreːs], genitief: [sepˈtembrijœm], datief: [sepˈtembribœs]
- Italiaanse Kerklatyn: [sepˈtember], genitief: [sepˈtembris], datief: [sepˈtembri], akkusatief: [sepˈtembrem]; meervoud: [sepˈtembres], genitief: [sepˈtɛmbrium], ablatief: [sepˈtɛmbribus]
- Engels September.
- Die negende maand van die Gregoriaanse jaar; September