Gaan na inhoud

obelisk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Obelisk.
Enkelvoud Meervoud
  obelisk     obeliske  
Van Grieks, obelos, dolk, gepunte pilaar.
obe•lisk
'n Gedenknaald, gewoonlik uit steen gekap.
Die obeliske is 'n kenmerkende voorbeeld van die Oud­ Egiptiese kuns en het 'n elegante, slanke vorm; onder is die suil vierkantig en sy spits is piramiedvormig.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels obelisk(en)
Nederlands obelisk(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor obelisk.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy