Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Maria de Lourdes Villiers Farrow (gebore 9 Februarie 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy het die eerste keer aandag getrek met haar rol as Allison MacKenzie in die sepie Peyton Place en haar daaropvolgende kort huwelik met Frank Sinatra. Vir haar vroeë rolprentrol as Rosemary in Roman Polanski se rolprent Rosemary's Baby (1968) is sy benoem vir 'n Bafta en Golden Globe. Sy het in die 1970's in nog verskeie rolprente verskyn, soos Follow Me! (1972), The Great Gatsby (1974) en Death on the Nile (1978). Farrow was van 1980 tot 1992 in 'n verhouding met die akteur-regisseur Woody Allen en het in dié tydperk in 13 van sy rolprente verskyn; die eerste een was A Midsummer Night's Sex Comedy (1982). Sy is verskeie kere groot lof toegeswaai vir haar rolle in Allen-prente, en is vir Golden Globes benoem vir Broadway Danny Rose (1984), The Purple Rose of Cairo (1985) en Alice (1990). Sy het ook gespeel in Hannah and Her Sisters (1986), Crimes and Misdemeanors (1989) en Husbands and Wives (1992). In 1992 het Farrow Allen in die openbaar daarvan beskuldig dat hy hulle aangenome dogter, Dylan Farrow, seksueel misbruik. Allen is nooit aangekla nie en het die aantygings ten sterkste ontken. Sedert die 2000's het Farrow in 'n paar televisierolle verskyn, onder meer 'n herhalende rol in Third Watch (2001-2003). Sy het ook byrolle gehad in rolrpente soos The Omen (2006), Be Kind Rewind (2008) en Dark Horse (2011), sowel as die Netflix-reeks The Watcher (2022). Farrow is ook bekend vir haar omvattende werk as Unicef-ambassadeur. Sy is betrokke by humanitêre aktiwiteite in Darfoer, Tsjad en die Sentraal-Afrikaanse Republiek. In 2008 het die tydskrif Time haar aangewys as een van die invloedrykste mense in die wêreld.
In die nuus
Het u geweet...
... dat die skrywer J.R.R. Tolkien op 3 Januarie 1892 in Bloemfontein gebore is? Sy pa is kort voor sy geboorte na Suid-Afrika verplaas, waar hy aan die hoof van 'n Britse bank gestaan het. Die toekomstige skrywer is egter op driejarige ouderdom terug na Engeland geneem. ... dat die Deense wiskundige Piet Hein 'n superellipsvorm gebruik het om die Sergels Torg-verkeersirkel in Stockholm, Swede te ontwerp? ... dat broom en kwik die enigste twee elemente is wat in suiwer vorm as 'n vloeistof by kamertemperatuur voorkom? ... dat broom en kwik die enigste twee elemente is wat in suiwer vorm as 'n vloeistof by kamertemperatuur voorkom? ... dat daar in Suid-Afrika twee plaaslike munisipaliteite met presies dieselfde naam is? Hulle is Emalahleni in Mpumalanga en Emalahleni in die Oos-Kaap. eMalahleni is ook die amptelike naam van Witbank.
Vandag in die geskiedenis
5 November: Guy Fawkes-nag in die Verenigde Koninkryk en sekere Statebondlande (1605).
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels فارسی | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Нохчийн • Català • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Ladin • lombard • മലയാളം • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|