Content-Length: 103869 | pFad | http://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Beeld_van_die_week

Wikipedia:Beeld van die week - Wikipedia Gaan na inhoud

Wikipedia:Beeld van die week

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Argief
2007 2008 2009
2010 2011 2012
2013 2014 2015
2016 2017 2018
2019 2020 2021
2022 2023 2024
2025
Hoe word 'n argief aangelê?

Die meeste van die beelde wat op die Afrikaanse Wikipedia gebruik word is afkomstig van die Wikimedia Commons, 'n versameling vrye beelde en ander medialêers wat deur alle Wikimedia-projekte gebruik kan word, maar wat ook deur enige ander persoon of instansie gebruik kan word.

Die Wikimedia Commons besit tans meer as tien miljoen lêers, waarvan sommige uitgewys word as spogbeelde. Enige persoon kan 'n rekening by die Wikimedia Commons skep en beelde nomineer vir featured-status of op ander gebruikers se nominasies reageer (Commons:Commons:Featured picture candidates). Die kriteria waarvolgens die Commons se spogbeelde gekies word strek van die tegniese tot die estetiese. Gebruikers wat reeds by 'n ander Wikimedia-projek geregistreer is, soos die Afrikaanse Wikipedia, word ook outomaties by die Wikimedia Commons geregistreer.

Afrikaanse Wikipediane kan ook beelde of ander medialêers by die Commons bydra (sommige doen reeds) en daar kan direk uit enige artikel hier na 'n beeld op die Commons skakel.

Die beelde wat hier verskyn het dus almal reeds spogstatus (featured status) behaal.

Stap vir stap-begeleiding

[wysig bron]
  1. Snuffel deur die bestaande spogbeelde van die Wikimedia Commons of nomineer 'n beeld vir spogstatus (dis ook moontlik om ander se nominasies te ondersteun).
  2. Indien die beeld teks in ander tale as Afrikaans bevat, vertaal dit asseblief voor dit op die voorblad geplaas word.
  3. Soek 'n artikel wat die onderwerp van die beeld deel, berghaan vir 'n prentjie van 'n berghaan, of amfibie vir 'n prentjie van 'n padda.
  4. Voeg die beeld by die volgende beskikbare sjabloon (deur op die rooi skakel te kliek), met 'n kort beskrywing, insluitende skakels na relevante artikels. Volg die formaat van die vorige sjablone!
  5. Onthou om erkenning aan die outeur te gee, selfs al word dit nie deur hom/haar vereis nie.

Hierdie is die argief van al die beelde wat tydens 2025 as spogbeelde op die voorblad gepryk het.

Week 1 Ingang na die ou hawe van La Rochelle, Charente-Maritime, Frankryk.


besigtig


Week 2 'n Kolibrie (Chrysozona oenone) vlieg in noordoos-Venezuela.


besigtig


Week 3 Die Château Frontenac is 'n historiese hotel geleë in Quebecstad, Quebec, Kanada.


besigtig


Week 4 Cirrus uncinus-wolke, ook bekend as merries se sterte, in die oggendhemel.


besigtig


Week 5 Wikipedia:Voorbladbeeld week 5 2025
besigtig


Week 6 Wikipedia:Voorbladbeeld week 6 2025
besigtig


Week 7 Wikipedia:Voorbladbeeld week 7 2025
besigtig


Week 8 Wikipedia:Voorbladbeeld week 8 2025
besigtig


Week 9 Wikipedia:Voorbladbeeld week 9 2025
besigtig


Week 10 Wikipedia:Voorbladbeeld week 10 2025
besigtig


Week 11 Wikipedia:Voorbladbeeld week 11 2025
besigtig


Week 12 Wikipedia:Voorbladbeeld week 12 2025
besigtig


Week 13 Wikipedia:Voorbladbeeld week 13 2025
besigtig


Week 14 Wikipedia:Voorbladbeeld week 14 2025
besigtig


Week 15 Wikipedia:Voorbladbeeld week 15 2025
besigtig


Week 16 Wikipedia:Voorbladbeeld week 16 2025
besigtig


Week 17 Wikipedia:Voorbladbeeld week 17 2025
besigtig


Week 18 Wikipedia:Voorbladbeeld week 18 2025
besigtig


Week 19 Wikipedia:Voorbladbeeld week 19 2025
besigtig


Week 20 Wikipedia:Voorbladbeeld week 20 2025
besigtig


Week 21 Wikipedia:Voorbladbeeld week 21 2025
besigtig


Week 22 Wikipedia:Voorbladbeeld week 22 2025
besigtig


Week 23 Wikipedia:Voorbladbeeld week 23 2025
besigtig


Week 24 Wikipedia:Voorbladbeeld week 24 2025
besigtig


Week 25 Wikipedia:Voorbladbeeld week 25 2025
besigtig


Week 26 Wikipedia:Voorbladbeeld week 26 2025
besigtig


Week 27 Wikipedia:Voorbladbeeld week 27 2025
besigtig


Week 28 Wikipedia:Voorbladbeeld week 28 2025
besigtig


Week 29 Wikipedia:Voorbladbeeld week 29 2025
besigtig


Week 30 Wikipedia:Voorbladbeeld week 30 2025
besigtig


Week 31 Wikipedia:Voorbladbeeld week 31 2025
besigtig


Week 32 Wikipedia:Voorbladbeeld week 32 2025
besigtig


Week 33 Wikipedia:Voorbladbeeld week 33 2025
besigtig


Week 34 Wikipedia:Voorbladbeeld week 34 2025
besigtig


Week 35 Wikipedia:Voorbladbeeld week 35 2025
besigtig


Week 36 Wikipedia:Voorbladbeeld week 36 2025
besigtig


Week 37 Wikipedia:Voorbladbeeld week 37 2025
besigtig


Week 38 Wikipedia:Voorbladbeeld week 38 2025
besigtig


Week 39 Wikipedia:Voorbladbeeld week 39 2025
besigtig


Week 40 Wikipedia:Voorbladbeeld week 40 2025
besigtig


Week 41 Wikipedia:Voorbladbeeld week 41 2025
besigtig


Week 42 Wikipedia:Voorbladbeeld week 42 2025
besigtig


Week 43 Wikipedia:Voorbladbeeld week 43 2025
besigtig


Week 44 Wikipedia:Voorbladbeeld week 44 2025
besigtig


Week 45 Wikipedia:Voorbladbeeld week 45 2025
besigtig


Week 46 Wikipedia:Voorbladbeeld week 46 2025
besigtig


Week 47 Wikipedia:Voorbladbeeld week 47 2025
besigtig


Week 48 Wikipedia:Voorbladbeeld week 48 2025
besigtig


Week 49 Wikipedia:Voorbladbeeld week 49 2025
besigtig


Week 50 Wikipedia:Voorbladbeeld week 50 2025
besigtig


Week 51 Wikipedia:Voorbladbeeld week 51 2025
besigtig


Week 52 Wikipedia:Voorbladbeeld week 52 2025
besigtig









ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Beeld_van_die_week

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy