Content-Length: 124970 | pFad | http://af.wikipedia.org/wiki/Bahreinse_Grand_Prix

Bahreinse Grand Prix - Wikipedia Gaan na inhoud

Bahreinse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Bahreinse Grand Prix (Arabies: جائزة البحرين الكبرى) is 'n jaarlikse Formule Eenkampioenskapswedren in Bahrein geborg deur Gulf Air. Die eerste wedren het by die Bahrein Internasionale Renbaan plaasgevind op 4 April 2004. Dit het geskiedenis gemaak as die eerste Formule Een Grand Prix wat in die Midde-Ooste gehou is, en het 'n toekenning vir die "Besgeorganiseerde Grand Prix" van FIA ontvang.

Die Bahreinse Grand Prix was gewoonlik die derde wedren op die jaarlikse Formule Een-kalender. Maar in die 2006-seisoen het Bahrein plekke geruil met die tradisionele eerste wedren van die seisoen, die Australiese Grand Prix, wat teruggeskuif is om 'n botsing met die Statebondspele te vermy. In 2010 het Bahrein weer die openingswedren van die seisoen gehou en die motors het die volle 6.299 km (3.914 myl) "Endurance Circuit" gejaag om F1 se diamandjubileum te vier.

Vorige wenners

[wysig | wysig bron]
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2024 Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda RBPT Sakhir
2023 Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda RBPT
2022 Charles Leclerc Vlag van Italië Ferrari
2021 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2020 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2019 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2018 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari
2017 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari
2016 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes
2015 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2014 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2013 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari
2012 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari
2011 Gekanselleer weens betogings
2010 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Italië Ferrari
2009 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Duitsland Braun-Mercedes
2008 Vlag van Brasilië Felipe Massa Vlag van Italië Ferrari
2007 Vlag van Brasilië Felipe Massa Vlag van Italië Ferrari
2006 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Frankryk Renault
2005 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Frankryk Renault
2004 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/wiki/Bahreinse_Grand_Prix

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy