Content-Length: 183683 | pFad | http://af.wikipedia.org/wiki/Franse_Grand_Prix

Franse Grand Prix - Wikipedia Gaan na inhoud

Franse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Circuit de Nevers Magny-Cours
Georges Boillot wen die Franse Grand Prix in 1912 in Dieppe, Frankryk

Die Franse Grand Prix is die oudste Formule Een motorwedren wat sedert 1906 tot en met 2008 by 17 verskillende renbane in Frankryk gehou is. Die ren was 2018-2022 weer ingesluit op die F1-kalender, toe dit op die Paul Ricard-renbaan plaasgevind gehet.

Voormalige wenners

[wysig | wysig bron]
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
In 2023 het die Franse Grand Prix nie plaasgevind nie.
2022 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda-RBPT Paul Ricard
2021 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda
2020 Nie gehou nie – afgelas weens die koronaviruspandemie
2019 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes AMG Paul Ricard
2018 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes AMG
Tussen 2009 en 2017 het die Franse Grand Prix nie plaasgevind nie.
2008 Vlag van Brasilië Felipe Massa Vlag van Italië Ferrari Magny-Cours
2007 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Italië Ferrari
2006 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2005 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Frankryk Renault
2004 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2003 Vlag van Duitsland Ralf Schumacher Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-BMW
2002 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2001 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2000 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1999 Vlag van Duitsland Heinz-Harald Frentzen Vlag van Republiek Ierland Jordan-Honda-Mugen
1998 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1997 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1996 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1995 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Frankryk Benetton-Renault
1994 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Verenigde Koninkryk Benetton-Ford
1993 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1992 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1991 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1990 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Italië Ferrari Paul Ricard
1989 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1988 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1987 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Honda
1986 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Honda
1985 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Vlag van Verenigde Koninkryk Brabham-BMW
1984 Vlag van Oostenryk Niki Lauda Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-TAG Dijon
1983 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Frankryk Renault Paul Ricard
1982 Vlag van Frankryk René Arnoux Vlag van Frankryk Renault Paul Ricard
1981 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Frankryk Renault Dijon
1980 Vlag van Australië Alan Jones Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Ford Paul Ricard
1979 Vlag van Frankryk Jean-Pierre Jabouille Vlag van Frankryk Renault Dijon
1978 Vlag van Verenigde State van Amerika Mario Andretti Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Ford Paul Ricard
1977 Vlag van Verenigde State van Amerika Mario Andretti Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Ford Dijon
1976 Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford Paul Ricard
1975 Vlag van Oostenryk Niki Lauda Vlag van Italië Ferrari Paul Ricard
1974 Vlag van Swede Ronnie Peterson Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Ford Dijon
1973 Vlag van Swede Ronnie Peterson Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Ford Paul Ricard
1972 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Vlag van Verenigde Koninkryk Tyrrell-Ford Circuit de Charade
1971 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Vlag van Verenigde Koninkryk Tyrrell-Ford Paul Ricard
1970 Vlag van Oostenryk Jochen Rindt Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Ford Circuit de Charade
1969 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Vlag van Verenigde Koninkryk Matra-Ford Circuit de Charade
en verder terug, tot by 1906








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/wiki/Franse_Grand_Prix

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy