Kader Asmal
Kader Asmal | |
Kader Asmal | |
Minister van Onderwys
| |
Ampstermyn 1999 – 2004 | |
President | Thabo Mbeki |
---|---|
Voorafgegaan deur | Sibusiso Bengu |
Opgevolg deur | Naledi Pandor |
Lid van die Parlement
| |
Ampstermyn 1994 – 2008[1] | |
Minister van Waterwese en Bosbou
| |
Ampstermyn 1994 – 1999 | |
President | Nelson Mandela |
Voorafgegaan deur | Magnus Malan |
Opgevolg deur | Ronnie Kasrils |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 8 Oktober 1934 Durban, Natal |
Sterf | 22 Junie 2011 (op 76) |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Louise Parkinson |
Kader Asmal (8 Oktober 1934 – 22 Junie 2011) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en lewenslange lid van die African National Congress.
Asmal was 'n professor in menseregte aan die Universiteit van Wes-Kaapland, voorsitter van die raad van die Universiteit van die Noorde en vise-president van die African Association of International Law. Hy was 'n ere-lid van die Royal College of Surgeons in Ierland, het 'n doktorsgraad van Queen's Universiteit van Belfast (1996) ontvang en was 'n laureaat van die 2000 Stockholm Water-prys.
Hy is op 22 Junie 2011 aan 'n hartaanval oorlede. Hy word oorleef deur sy vrou, Louise Parkinson en twee seuns.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Kader Asmal obituary" (in Engels). The Guardian. 23 Junie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Oktober 2012. Besoek op 18 Junie 2013.
- ↑ Kader Asmal sterf Geargiveer 24 Junie 2011 op Wayback Machine, Nuus24, 22 Junie 2011.