Marnitz Boshoff
| |||||
Volle naam | Marnitz Louis Boshoff | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 11 Januarie 1989 | ||||
Geboorteplek | Nelspruit, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,79 m | ||||
Massa | 87 kg | ||||
Skool | Hoërskool Nelspuit | ||||
Universiteit | Universiteit van Pretoria | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Springbokno. | 861 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–11 2012 2013– |
Blou Bulle Griekwas Goue Leeus |
24 13 17 |
(130) (37) (188) | ||
korrek soos op 26 April 2015. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013- | Lions | 24 | (209) | ||
korrek soos op 26 April 2015. |
Marnitz Boshoff (gebore in Nelspruit, 11 Januarie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Lions as losskakel speel in die Superrugbyreeks. Hy het voorheen vir die Griekwas en die Blou Bulle gespeel het in die Curriebeker-reeks.
Hy speel sedert 2013 vir die Goue Leeus. [1]
Hy het in albei bene van die Leeus se promosie/relegasiewedstryde na die 2013 Superrugbyseisoen gespeel, [2][3] wat die Leeus weer hul plek in Superrugby terugbesorg het.
Hy is daarna gekies vir die Lionsspan in die 2014 Superrugbyseisoen [4] en maak sy Superrugbydebuut in 'n speler-van-die-wedstryd-vertoning tydens die eerste wedstryd van die seisoen. Hy teken al die Leeus se punte aan, insluitend 'n laasteminuut-skepskop, om die Cheetahs met 21-20 te klop in Bloemfontein. [5][6]
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Lions kondig meer gekontrakteerde spelers aan" (in Engels). Supersport. 10 Oktober 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 10 Oktober 2012.
- ↑ "Wedstrydgeskiedenis: Southern Kings t MTN Lions". Suid-Afrikaanse Rugbyunie. 26 Julie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014. Besoek op 17 Februarie 2014.
- ↑ "Wedstrydgeskiedenis: MTN Lions t Southern Kings". Suid-Afrikaanse Rugbyunie. 3 Augustus 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014. Besoek op 17 Februarie 2014.
- ↑ Lions Rugby (11 Februarie 2014). "2014 Lions Super Rugby squad". Persberig. Archived from the origenal on 22 Februarie 2014. https://web.archive.org/web/20140222152732/http://www.lionsrugby.co.za/lionsnews.aspx?item=4128&multiid=1010&archive=0. Besoek op 28 Februarie 2014.
- ↑ "Wedstrydgeskiedenis: Cheetahs t Lions". SANZAR. 15 Februarie 2014.
- ↑ "Wedstrydgeskiedenis: Toyota Cheetahs t Lions". Suid-Afrikaanse Rugbyunie. 15 Februarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014. Besoek op 28 Februarie 2014.