Content-Length: 104444 | pFad | http://af.wikipedia.org/wiki/Oos-Yorkshire

Oos-Yorkshire - Wikipedia Gaan na inhoud

Oos-Yorkshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Oos-Yorkshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Oos-Yorkshire
Hoofstad Beverley
Oppervlakte 2 479 km²
Bevolking 598 700 (2017)
Bevolkingsdigtheid 238 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Oos-Yorkshire
Administratiewe setel Beverley
ISO 3166-2: GB-ERY
Oppervlakte 2 405 km²
Bevolking 338 100 (2017)
Bevolkingsdigtheid 140 inw./km²
Webtuiste www.eastriding.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. East Riding of Yorkshire (Unitêre owerheid)
  2. Kingston upon Hull (Unitêre owerheid)

Oos-Yorkshire (Engels: East Riding of Yorkshire; uitgespreek /ˈjɔːkʃə/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Hornsea, Driffield en Goole.

Oos-Yorkshire het 'n geskatte bevolking van 598 700 in 2017 en is dus die 37ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/wiki/Oos-Yorkshire

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy