Pamela Gidley
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pamela Gidley | |
Geboortenaam | Pamela Catherine Gidley |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pamela Gidley (11 Junie 1965 – 16 April 2018) was 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cherry 2000 (1987), Twin Peaks: Fire Walk with Me (1992), en Twin Peaks: The Missing Pieces (2014), en in die televisiereeks Strange Luck (1995).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Thrashin'
- 1987: Cherry 2000
- 1988: The Blue Iguana
- 1988: Permanent Record
- 1990: Disturbed
- 1991: Liebestraum
- 1992: Twin Peaks: Fire Walk with Me
- 1992: Love Is Like That
- 1993: Paper Hearts
- 1994: The Crew
- 1994: Freefall
- 1996: The Little Death
- 1997: Bombshell
- 1997: The Maze
- 1997: Aberration
- 1997: Kiss & Tell
- 1998: The Treat
- 2001: True Blue
- 2002: Landspeed
- 2002: Luster
- 2014: Twin Peaks: The Missing Pieces
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1992: Angel Street
- 1995: Strange Luck
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1992: Angel Street
- 1998: Man Made
Video's
[wysig | wysig bron]- 2014: Moving Through Time: Fire Walk with Me Memories