Content-Length: 107346 | pFad | http://af.wikipedia.org/wiki/Siviele_ingenieurswese

Siviele ingenieurswese - Wikipedia Gaan na inhoud

Siviele ingenieurswese

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

In die moderne sin is siviele ingenieurswese 'n breë veld van ingenieurswese wat te doen het met beplanning, ontwerp, konstruksie en instandhouding van vaste strukture soos dit betrekking het met grond, water of beskawing en hulle prosesse. Meeste siviele ingenieurswese vandag het te doen met paaie, strukture, watervoorsiening, riool, vloedbeskerming en verkeer.

Siviele ingenieurswese is steeds 'n oorkoepelende veld van verskeie spesialiteite.

Sub-dissiplines van siviele ingenieurswese

[wysig | wysig bron]

Struktuuringenieurswese

[wysig | wysig bron]

Geotegniese ingenieurswese

[wysig | wysig bron]

Vervoeringenieurswese

[wysig | wysig bron]

Wat padontwerp en padbou behoort in te sluit.

Omgewingsingenieurswese

[wysig | wysig bron]

Wateringenieurswese

[wysig | wysig bron]








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/wiki/Siviele_ingenieurswese

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy