Content-Length: 83845 | pFad | http://af.wikipedia.org/wiki/Swembroek

Swembroek - Wikipedia Gaan na inhoud

Swembroek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Swembroek van die Speedo-handelsmerk
'n Waterpolospeler in 'n rooi swembroek

'n Swembroek is 'n kledingstuk wat gebruik word om in te swem. 'n Swembroek word gewoonlik van materiaal vervaardig wat nie deurskynend is wanneer die stof droog of nat is nie.

Daar bestaan twee style swembroeke: die wye, lang swembroek met broekspype, en die noupassende swembroek sonder broekspype.

Eersgenoemde was aanvanklik slegs deur mans gedra, maar later verskyn swembroeke ook vir vroue. 'n Swemsloop word deur mans en vroue gedra, die laaste meestal as deel van 'n bikini.

'n Swembroek het gewoonlik geen broeksakke nie, maar 'n lang swembroek het soms 'n binnesakkie met 'n rits of onderslag om byvoorbeeld 'n sleutel in te bêre.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.








ApplySandwichStrip

pFad - (p)hone/(F)rame/(a)nonymizer/(d)eclutterfier!      Saves Data!


--- a PPN by Garber Painting Akron. With Image Size Reduction included!

Fetched URL: http://af.wikipedia.org/wiki/Swembroek

Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy