in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
10 Desember is die 344ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender , (345ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 21 dae in die res van die jaar.
1452 – Johannes Stöffler , Duitse wiskundige, sterrekundige, astroloog, predikant en professor.
1538 – Giovanni Battista Guarini , Italiaanse digter.
1585 – Gregor Francke , Duitse protestantse teoloog.
1588 – Isaac Beeckman , Nederlandse filosoof en wetenskaplike.
1588 – Johann Graf von Aldringen , Luxemburgse offisier tydens die Dertigjarige Oorlog.
1621 – Christian Albrecht von Dohna , Duitse generaal.
1676 – Johann George Schreiber , Duitse kartograaf en uitgewer.
1702 – Moritz Adolf Karl von Sachsen-Zeitz-Neustadt , biskop van Leitmeritz .
1710 – Johan Christian Wentzinger , Duitse beeldhouer, skilder en argitek.
1724 – Karl Theodor, keurvors van die Palts en van Beiere .
1735 – Christian Gottlieb Gilling , Duitse teoloog.
1741 – Salomon Landolt , Switserse politikus.
1743 – Johann Christoph Schwab , Duitse filosoof.
1753 – Melchior Ludolf Herold , Duitse komponis en priester.
1756 – Friedrich Franz I , hertog van Mecklenburg-Schwerin .
1780 – Johann Friedrich von Türckheim , Duits-Elsassiese politikus.
1791 – Friedrich von Gärtner , Duitse argitek.
1795 – Johann Caspar Kummer , Duitse fluitspeler, komponis en musiekonderwyser.
1804 – Carl Gustav Jacob Jacobi , Duitse wiskundige.
1804 – Eugène Sue , Franse skrywer.
1805 – Karl Ferdinand Sohn , Duitse skilder.
1810 – Gozewijn Jan Loncq , Nederlandse arts.
1815 – Ada Byron of Lovelace , Britse wiskundige en skryfster, die eerste rekenaarprogrammeerder († 1852 ).
1822 – César Franck , Belgiese komponis.
1823 – Theodor Kirchner , Duitse komponis en dirigent, orrelis en pianis.
1826 – Franz Susemihl , Duitse letterkundige.
1830 – Emily Dickinson , Britse digteres († 1886 ).
1831 – Alexander Conze , Duitse dosent en argeoloog, direkteur van die Berliner Antikensammlung.
1845 – Wilhelm von Bode , Duitse kunshistorikus.
1847 – Adolph Woermann , Duitse koopman en politikus.
1851 – Melvil Dewey , Amerikaanse bibliotekaris, skepper van die Dewey klassifikasiestelsel († 1931 ).
1854 – Ernst Henrici , Duitse skrywer en politikus.
1855 – August Spies , Duitse redakteur en uitgewer.
1858 – George Simpson , Kanadese politikus († 1906 ).
1860 – Anna Croissant-Rust , Duitse skrywer.
1861 – Karl Groos , Duitse filosoof en sielkundige.
1863 – Alfred Geist , Duits-Baltiese protestantse martelaar († 1919 ).
1863 – Maurice Hennequin , Franse skrywer.
1870 – Adolf Loos , Oostenrykse argitek.
1870 – Pierre Louÿs , Franse skrywer.
1870 – Ferdynand Ruszczyc , Poolse skilder.
1872 – Ludwig Klages , Duitse filosoof en sielkundige.
1879 – Paul Münch , Duitse digter.
1882 – Otto Neurath , Oostenrykse filosoof, sosioloog en ekonoom.
1883 – Giovanni Messe , Italiaanse generaal en politikus.
1883 – Rudolf Veiel , Duitse generaal.
1884 – Albert Steffen , Switserse antroposoof en digter.
1891 – Nelly Sachs , Duits-Sweedse skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Literatuur in 1966 († 1970 ).
1907 – Rumer Godden , skrywer († 1998 ).
1908 – Olivier Messiaen , Franse komponis († 1992 ).
1937 – Piet Uys , Springbok rugbyspeler († 2009 ).
1957 – Michael Clarke Duncan , Amerikaanse akteur († 2012 ).
1960 – Kenneth Branagh , Noord-Ierse akteur en filmregisseur.
100 v.C. – Lucius Appuleius Saturninus , Romeinse volksverteenwoordiger.
304 – Eulalia van Mérida , Spaanse martelaar.
949 – Hermann I , hertog van Swabe.
1041 – Michael IV , keiser van die Bisantynse Ryk (* 1010 )
1081 – Nikephoros III , keiser van die Bisantynse Ryk (* 1002 )
1101 – al-Mustali , Kalif van die Fatimide.
1198 – Averroës , Spaanse filosoof en arts (* 1126 ).
1238 – Johann van Apremont , biskop van Verdun en van Metz
1262 – Berthold II von Pfirt , biskop van Basel .
1310 – Stephan I , hertog van Beiere.
1311 – Étienne de Suisy , biskop van Tournai en kardinaal.
1339 – Hedwig von Kalisch , koningin van Pole.
1394 – Eberhard , graaf van Zweibrücken.
1475 – Paolo Uccello , Italiaanse skilder.
1563 – Georg von Pappenheim , biskop van Regensburg.
1569 – Paul Eber , Duitse protestantse teoloog, digter en hervormer.
1618 – Giulio Caccini , Italiaanse komponis van die vroeë baroktydperk (* 1551 )
1696 – Johann Christoph Arnschwanger , Duitse prediker en digter.
1714 – Anton Günther , prins van Anhalt-Zerbst en Pruisiese generaal.
1788 – Wilhelm Christian Justus Chrysander , Duitse protestantse teoloog en wiskundige.
1799 – Alexander von Knobelsdorff , Pruisiese generaal-veldmaarskalk.
1801 – Heinrich Wilhelm von Anhalt , Pruisiese offisier.
1851 – Karl Drais , Duitse uitvinder.
1865 – Koning Leopold I van België (* 1790 ).
1884 – Eduard Rüppell , Duitse natuurwetenskaplike en ontdekkingsreisiger in Afrika (* 1794 ).
1896 – Alfred Nobel , Sweedse ondernemer, uitvinder van dinamiet en stigter van die Nobelprys (* 1833 ).
1898 – Thomas Upington , vierde eerste minister van die Kaapkolonie (* 1844 ).
1911 – Sytze Wierda , Nederlandse argitek in die Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR) (* 1839 ).
1917 – Sir Mackenzie Bowell , vyfde Eerste Minister van Kanada (* 1823 ).
1945 – August Vermeylen , Vlaams-Belgiese skrywer (* 12 Mei 1872 ).
1946 – Damon Runyon , skrywer (* 1884 ).
1951 – Algernon Blackwood , skrywer (* 1869 ).
1957 – Majoor James Stevenson-Hamilton in Skotland . Met sy aftrede is sy droom van die stigting van die Nasionale Krugerwildtuin in Suid-Afrika bewaarheid (* 1867 ).
1967 – Otis Redding , Amerikaanse sanger (* 1941 ).
1968 – Karl Barth , Switserse protestantse teoloog.
1968 – Thomas Merton , monnik en skrywer (* 1915 ).
1990 – Daan Retief , Suid-Afrikaanse akteur, radio-omroeper, rolprentregisseur. Bekend as Staal Burger in sy vervolgreekse (* 1921 ).
1994 – G.S. Nienaber , Afrikaanse taalkundige (* 1903 )
1999 – Franjo Tuđman , president van Kroasië (* 1922 ).
2004 – Adolfo Schlosser , Oostenrykse beeldhouer.
2006 – Augusto Pinochet , Chileense generaal en politikus (* 1915 ).
2006 – Wigand Freiherr von Salmuth , Duitse ondernemer.
2014 – Otto Pöggeler , Duitse filosoof.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 10 December .