Gaan na inhoud

Al-Inshi’ka’k

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
الانشقاق
  Soera 84 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-Inshi’kâ’k
Transliterasie Al-Insji’kaa’k
In Afrikaans "Die Uiteenbarsting"
Deel 30
Ajat 25

Al-Inshi’kâ’k (Arabies: الانشقاق, "Die Uiteenbarsting") is die 84ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 25 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

Opsomming

[wysig | wysig bron]

Die naam van die soera kom uit vers 1: "Wanneer die hemel uiteen sal spat".[1] Die hoofstuk, saam met Wanneer Die Son Opgevou Sal Word en Die Klowing, beskryf die verskriklike tonele van die oordeelsdag.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2

Skakels

[wysig | wysig bron]
Vorige soera:
Al-Mutaffifin
Die Koran Volgende soera:
Al-Buruj
Soera Al-Inshi’ka’k

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy