Gaan na inhoud

Amathole-distriksmunisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Suid-Afrika Amathole
Kaart van Suid-Afrika wat Amathole in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC12
Plaaslike munisipaliteite Amahlati, Groot Kei, Mbhashe, Mnquma, Ngqushwa, Raymond Mhlaba
Hoofstad Oos-Londen
Burgemeester Nomfusi Winnie Nxawe (ANC)
Grootste tale Xhosa, Engels, Afrikaans
Oppervlakte 21 595 km²
Bevolking 892 637 (2011)

Die Amathole-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Oos-Londen. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC12.

Kaart van die Oos-Kaap met Amathole-distrik en sy plaaslike munisipaliteite sentraal in blougrys aangedui.

Geografie

[wysig | wysig bron]

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

[wysig | wysig bron]

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteit Kode Bevolking %
Mnquma EC122 252 390 17.29%
Mbhashe EC121 254 909 15.22%
Amahlathi EC124 122 778 8.35%
Raymond Mhlaba EC129 151 379 9.22%
Ngqushwa EC126 72 190 5.06%
Groot Kei EC123 38 991 2.67%

Demografie

[wysig | wysig bron]

Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.

Taal Bevolking %
Xhosa 817 395 93.62%
Engels 19 647 2.25%
Afrikaans 18 230 2.09%
Gebaretaal 5 164 0.59%
Zoeloe 2 637 0.30%
Ander 2 391 0.27%
Suid-Sotho 2 069 0.24%
Noord-Sotho 1 741 0.20%
Ndebele 1 691 0.19%
Tswana 1 167 0.13%
Venda 401 0.05%
Swazi 345 0.04%
Tsonga 250 0.03%

Geslag

[wysig | wysig bron]
Geslag Bevolking %
Vroulik 473,389 53.03%
Manlik 419,247 46.97%

Etniese groepering

[wysig | wysig bron]
Etniese groepering Bevolking %
Swart 868 017 97.24%
Kleurling 13 133 1.47%
Blank 8 949 1.00%
Asiaties 1 126 0.13%

Ouderdom

[wysig | wysig bron]
Ouderdom Bevolking %
00 - 04 147 098 8.84%
05 - 09 192 361 11.56%
10 - 14 216 586 13.01%
15 - 19 208 995 12.56%
20 - 24 146 750 8.82%
25 - 29 115 632 6.95%
30 - 34 99 327 5.97%
35 - 39 96 666 5.81%
40 - 44 92 560 5.56%
45 - 49 77 430 4.65%
50 - 54 59 027 3.55%
55 - 59 47 029 2.83%
60 - 64 53 352 3.21%
65 - 69 38 858 2.33%
70 - 74 31 716 1.91%
75 - 79 18 830 1.13%
80 - 84 15 262 0.92%
85 - 89 4 022 0.24%
90 - 94 2 026 0.12%
95 - 99 559 0.03%
100 plus 173 0.01%

Politiek

[wysig | wysig bron]

Verkiesingsuitslae

[wysig | wysig bron]

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 979 166 [58.83% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 630 953 [37.91% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 64.44% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
ANC 523 630 82.99%
UDM 50 559 8.01%
DA 32 467 5.15%
PAC 7 627 1.21%
ACDP 4 492 0.71%
OD 3 680 0.58%
NNP 2 600 0.41%
VF+ 795 0.13%
IVP 785 0.12%
Azapo 765 0.12%
SOPA 740 0.12%
UCDP 625 0.10%
EMSA 407 0.06%
PJC 400 0.06%
UF 293 0.05%
NA 269 0.04%
CDP 257 0.04%
TOP 236 0.04%
KISS 132 0.02%
NLP 109 0.02%
MF 85 0.01%
Totaal 630 953 100.00%

Verwysings

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy