Gaan na inhoud

Bannik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bannik is die badhuis-gees in die Slawiese mitologie. Badhuise het soos saunas gelyk met stoomkamers aan die binnekant en ’n ontkleevertrek aan die buitekant. Dit was ’n plek waar vroue die lewe geskenk en waarsêery beoefen het, en dus was die badhuise vol sterk kragte. Die derde aansteking van die vuur (of die vierde, na gelang van die tradisie) was die offerande aan Bannik. Geen Christelike beelde is toegelaat nie omdat dit die bewoners kon aanstoot gee.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy