Gaan na inhoud

Zarja

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Zarja (of Zorja, Zaria, Zoria, ens.) is die Slawiese godin van skoonheid.[1] Sy was ’n gewilde godin wat verbind is met die oggend en was aan haar aanbidders bekend as "die hemelse bruid". Sy was ook bekend as ’n waterpriesteres wat soldate beskerm het.[2]

Zarja (заря) is die Russiese woord vir "sonsopkoms" of "oggendster".[3]

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • Die Zori, die drie Slawiese bewaker-godinne van die nag.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Zaria (goddess)
  1. Husain, Shahrukh (2003). The Goddess: Power, Sexuality, and the Feminine Divine. University of Michigan Press. p. 170. ISBN 0-472-08934-X.
  2. Wallace, Carol McD. (2004). The Greatest Baby Name Book Ever Rev Ed. HarperCollins. p. 711. ISBN 0-06-056649-3.
  3. Hubbs, Joanna (1988). Mother Russia: Feminine Myth in Russian Culture. Indiana University Press. p. 18. ISBN 0-253-20842-4.
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy