De Vries
Voorkoms
De Vries is 'n van en kan na die volgende persone verwys:
- Abraham H. de Vries (1937-2024), Afrikaanse kortverhaalskrywer.
- Anastasia de Vries (1960-2024), Afrikaanse joernalis, rubriekskrywer en lektor.
- Annelise de Vries (gebore 1990), taalkundige en aangewese hoof- uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
- Casper de Vries (gebore 1964), Afrikaanse komediant en akteur.
- Hendrik de Vries (1896-1989), Nederlandse digter en skilder.
- Hugo de Vries (1848-1935), Nederlandse botanikus.
- Izak de Vries (gebore 1969), Suid-Afrikaanse skrywer, akteur en fotograaf.
- Klaas van Wyk de Vries (1919-1978), Suid-Afrikaanse geestelike leier.
- Maarten Gerritsz Vries (1589-1647), Nederlandse kartograaf en ontdekkingsreisiger.
- Nyck de Vries (gebore 1995), Nederlandse renjaer.
- Peter R. de Vries (1956-2021), Nederlandse ondersoekjoernalis en misdaadverslaggewer.
van De Vries. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. | Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die