Gaan na inhoud

Landbou-ingenieurswese

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
’n Landbou- en biostelselingenieur wat ’n landbourobot regmaak.

Landbou-ingenieurswese, ook bekend as landbou- en biosisteem-ingenieurswese, is die studieveld en toepassing van ingenieurswetenskap en ontwerpbeginsels vir landboudoeleindes, wat die verskillende dissiplines van meganiese, siviele, elektriese, voedselwetenskap, omgewings-, sagteware- en chemiese ingenieurswese kombineer om die doeltreffendheid van plase en landboubesigheidsondernemings te verbeter[1] asook om volhoubaarheid van natuurlike en hernubare hulpbronne te verseker.[2]

'n Landbou-ingenieur is 'n ingenieur met 'n landbou-agtergrond. Landbou-ingenieurs maak die ingenieursontwerpe en -planne in 'n landbouprojek, gewoonlik in vennootskap met 'n landboukundige wat meer bedrewe is in boerdery en landbouwetenskap.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "ASABE". www.asabe.org (in Engels (VSA)). Besoek op 13 April 2018.
  2. "Agricultural and Biosystems Engineering | Professional Regulation Commission". www.prc.gov.ph. Besoek op 1 Mei 2021.


pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy