Gaan na inhoud

Spikkelarendrog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Spikkelarendrog
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. narinari
Binomiale naam
Aetobatus narinari
(Euphrasen, 1790)
Sinonieme

Aetobatis latirostris
Aetobatis narinari
Aetomylus maculatus
Myliobatis eeltenkee
Myliobatis macroptera
Myliobatus punctatus
Raia quinqueaculeata
Raja narinari
Stoasodon narinari

Die Spikkelarendrog (Aetobatus narinari) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is groot met 'n verhewe kop met die aan die sykante. Dit is bruin of swart van kleur met wit spikkels op sy lyf.

Daar kan tot 50 giftige stekels naby die stertwortel wees. Die stert kan ook tot 2.5 keer die lengte van die rog se lyf wees. Dit kan tot 2.3 m breed word en weeg dan 98 kg. Die rog swem naby die bodem in water wat tot 50 m diep is. Hulle vreet tweekleppiges, skaaldiere en seekatte. In Engels staan die rog bekend as die Spotted eagleray.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Kyne, P.M., Ishihara, H., Dudley, S.F.J. & White, W.T. (2006). Aetobatus narinari. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 24 Februarie 2009.

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy