100% found this document useful (1 vote)
7K views9 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Extracts

This document describes a practice book for Grade 12 Afrikaans First Additional Language exams. It contains various language exercises and reading texts with English translations to help learners prepare for Paper 1 exams. The book provides helpful hints and examples, as well as a bilingual list of commonly misspelled words. It aims to boost learners' skills and confidence to achieve exam success. Answers to all questions are available online. Other titles in the series help prepare learners for Grade 10 and 11 Afrikaans exams.
Copyright
© © All Rights Reserved
We take content rights seriously. If you suspect this is your content, claim it here.
Available Formats
Download as PDF, TXT or read online on Scribd
100% found this document useful (1 vote)
7K views9 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Extracts

This document describes a practice book for Grade 12 Afrikaans First Additional Language exams. It contains various language exercises and reading texts with English translations to help learners prepare for Paper 1 exams. The book provides helpful hints and examples, as well as a bilingual list of commonly misspelled words. It aims to boost learners' skills and confidence to achieve exam success. Answers to all questions are available online. Other titles in the series help prepare learners for Grade 10 and 11 Afrikaans exams.
Copyright
© © All Rights Reserved
We take content rights seriously. If you suspect this is your content, claim it here.
Available Formats
Download as PDF, TXT or read online on Scribd
You are on page 1/ 9

12

Best Books Eksamenhulp: Grade 12 Afrikaans First Additional Language Practice Book
BEST BOOKS EKSAMENHULP FAL
Best Books Eksamenhulp for Grade 12 Afrikaans First Additional Language is a
learner-friendly practice book with a wide variety of language exercises to complete
in preparation for exams. The valuable hints and practical ideas with accessible
examples will enable learners to tackle Paper 1 with ease. The exercises and hints
will help boost learners’ skill and confidence and lead to exam success!
This practice book
ü has been compiled according to the Curriculum and Assessment Policy
Statement and the latest edition of the Afrikaanse woordelys en spelreëls.
AFRIKAANS MADE EASY
ü comprises language exercises with English translations based on a variety of
text types.

FOR ENGLISH
ü provides hints with examples for test and exam preparation.
ü contains an exemplary Paper 1.
ü includes a bilingual list of words often misspelt according to topics.
ü provides ample space for learners’ answers for easy revision and reference.
ü can be used in the classroom or at home.
The answers to all questions are available for download at www.bestbooks.co.za.
Other titles in the series:
LEARNERS
Grade 10 FAL Grade 11 FAL

BEST BOOKS EKSAMENHULP


10 BEST BOOKS EKSAMENHULP
11
FAL FAL

AFRIKAANS MADE EASY AFRIKAANS MADE EASY


CAPS
FOR ENGLISH FOR ENGLISH
ALIGNED
LEARNERS CAPS
LEARNERS CAPS
ALIGNED ALIGNED

Language learning Language learning


Phonetics Phonetics
Punctuation Punctuation
Morphology
Parts of speech
Syntax
Morphology
Parts of speech
Syntax
Also suitable
Semantics
Easy reading texts
Comprehension tests
Semantics
Easy reading texts
Comprehension tests
for IEB
Exemplary exam papers Exemplary exam papers
COMPILED BY JUFFROU MARELIZE SWANEPOEL COMPILED BY JUFFROU MARELIZE SWANEPOEL

9781776072019 9781776072026

Language exercises
Aletha de Klerk

Easy reading texts


BB EH GR 12 EAT

ISBN: 978-1-77607-203-3
Hints for exam preparation
Bilingual list of words
9 781776 072033
www.bestbooks.co.za Exemplary exam Paper 1

COMPILED BY ALETHA DE KLERK

Gr 8-12 Eksamenhulp_EAT_nuwe omslag V2.indd 15 2019/11/19 4:57 PM


Best Books Eksamenhulp:
Graad 12 Eksamenoefenboek
vir Eerste Addisionele Taal
Saamgestel deur Aletha de Klerk

Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for
English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020

Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 1 2019/11/19 5:55 PM


Inhoudsopgawe
Hoofstuk 1: Klankleer (phonetics) – Sport, Betreklike voornaamwoorde (relative
akademie en dissipline 1 pronouns) 45
Hoofletters (capital letters) 1 Onbepaalde voornaamwoorde (indefinite
Lees- en skryftekens (punctuation and pronouns) 47
diacritical marks) 3 Vraende voornaamwoorde (interrogative
Lettergrepe (syllables) 8 pronouns) 47
Klankgrepe (sound syllables) 10 Wederkerende voornaamwoorde (reflexive
pronouns) 48
Hoofstuk 2: Woordvorming (morphology) –
Lees verryk jou kennis, gemoed en verseker Hoofstuk 4: Byvoeglike naamwoorde
’n toekoms 12 (adjectives) – Die rooi tapyt word uitgerol vir
die matriekafskeid 49
Basisvorm of stam (root word) 12
Byvoeglike naamwoorde (adjectives) 49
Simplekse en komplekse (simplexes and
complexes) 13 Attributiewe en predikatiewe verbuiging
(attributive and predicative inflection) 51
Afleidings (derivatives) 14
Intensiewe vorme (intensive forms) 54
Voorvoegsels (prefixes) 15
Trappe van vergelyking (degrees of comparison)59
Agtervoegsels (suffixes) 16
Deelwoorde (participles)60
Samestellings (compounds) 17
Hoofstuk 5: Werkwoorde (verbs) en
Verbindingsklanke (connecting sounds) 18
bywoorde (adverbs) – Skoolboelies en
Samestellende afleidings (compounds plus kuberboelies 64
prefixes and/or suffixes) 19
Werkwoorde (verbs) 64
Afkortings en akronieme (abbreviations and
Deeltjiewerkwoorde (particle or “separable”
acronyms) 23
verbs and inseparable verbs) 65
Hoofstuk 3: Selfstandige naamwoorde
Hulpwerkwoorde (auxiliary verbs) 66
(nouns) en voornaamwoorde (pronouns) –
Tegnologie neem die wêreld oor 25 Tye van die werkwoord (verb tenses) 67
Selfstandige naamwoorde (nouns) 25 Verlede tyd (past tense) 67
Meervoudsvorme (plural forms) 28 Toekomende tyd (future tense) 71
Verkleiningsvorme (diminutives) 34 Bedrywende en lydende vorm (active and
passive voice) 72
Versamelname (collective nouns) 38
Direkte en indirekte rede (direct and indirect
Lande en inwoners (countries and inhabitants)39
speech) 75
Geslagsname (gender nouns) 40
Hoofstuk 6: Ander woordsoorte (more parts
Voornaamwoorde (pronouns) 42 of speech) – Toekomsbeplanning  79
Persoonlike voornaamwoorde (personal Lidwoorde (article/determiners) 79
pronouns) 43
Telwoorde (numerals) 81
Onpersoonlike voornaamwoorde
Voegwoorde (conjunctions) 82
(impersonal pronouns) 44
Voorsetsels (prepositions) 85
Besitlike voornaamwoorde (possessive
pronouns) 44 Vaste voorsetsels (fixed prepositions) 88
Aanwysende voornaamwoorde Tussenwerpsels (interjections) 89
(demonstrative pronouns)  44

Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for
English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020

Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 3 2019/11/19 5:55 PM


Hoofstuk 7: Sinsleer (syntax) – Rolmodelle se Voorbeeld van ’n eksamenvraestel 130
invloed op jou toekoms 90 Afdeling A: Leesbegrip 130
Onderwerp, voorwerp en gesegde in sinne Afdeling B: Opsomming 134
(subject, object and predicate in sentences)90
Afdeling C: Taal 136
Woordorde in sinne (word order in sentences)91
Woorde wat dikwels verkeerd gespel word 141
Bepalings (modifiers) 93
Bronnelys 145
Byvoeglike bepalings (adjectival modifiers)94
Bywoordelike bepalings (adverbial modifiers)95
Bysinne (clauses) 95
Byvoeglike bysinne (adjectival clauses)95
Bywoordelike bysinne (adverbial clauses)96
Infinitief (infinitive) 97
Ontkenning (negation) 99
Sinstipes (types of sentences) 105
Hoofstuk 8: Betekenisleer (semantics) –
Beplan vir ’n lewe ná matriek 109
Letterlike (denotatiewe) en figuurlike
(konnotatiewe) taalgebruik (literal and
figurative language) 109
Idiome/idiomatiese uitdrukkings (idioms/
idiomatic expressions) 111
Kollokasies/vaste verbindings (collocations/
fixed expressions) 114
Spreekwoorde (proverbs) 114
Sinonieme (synonyms) 115
Antonieme (antonyms) 119
Paronieme (paronyms) 122
Homofone (homophones) 123
Homonieme (homonyms)  124
Een woord vir ’n omskrywing (one word for a
description)  126
Hoofstuk 9: Konsepvraestel – Vraestel 1 128
Wenke om ’n begripstoets aan te pak 128
Soorte vrae 128
Aspekte om op te let as die vrae beantwoord
word 129
Wenke hoe om advertensies te ontleed 129
Instruksies en inligting voor jy die vraestel
beantwoord 129

Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for
English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020

Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 4 2019/11/19 5:55 PM


15. Vorm ’n NUWE WOORD van die woord tussen hakies.
a) Die skoolhoof se woorde was vir ons matrieks (bemoedig) . (1)
b) Dit was ’n (uitstekend) manier om die (beloof)
leerders te bemoedig. (2)
c) ’n Klomp (sing) meisies het in die (bak) son onder
die bome gesit. (2)

Woordvorming
d) Die leerder het ’n (beskryf) opstel vir die skoolkoerant ingehandig. (1)
e) Hulisani het (skitter) uitslae gekry. (1)
f) Die kwaai onderwyser het ’n (bulder) stem. (1)
g) Die matrieks praat met groot (dankbaar) oor hul skooljare. (1)
h) Die (dapper) van Mpho het al die leerders se
(bewonder) afgedwing. (2)
i) Die kinders was in ’n ongeluk weens die (onverskillig) van die taxibestuurder. (1)
j) Die ou onderwyser is baie (vergeet) . (1)
[TOTAAL: 13]

Samestellende afleidings (compounds plus prefixes and/or suffixes)


Samestellende afleidings bestaan uit ’n woordgroep (twee of meer samestellings) plus voor- en/of
agtervoegsels (compounds plus prefixes and/or suffixes) wat die woorde saambind tot een woord wat vas
geskryf word (written as one word).

bloukleurig

blou + kleur + -ig

basis + basis + agtervoegsel

SAMESTELLING

SAMESTELLENDE AFLEIDING

[Spotprent Niel van Vuuren. Met vergunning gebruik.]

16. Lees die onderstaande paragraaf uit ’n artikel. Voltooi die onderstaande tabel deur SAMESTELLINGS
en SAMESTELLENDE AFLEIDINGS uit die paragraaf neer te skryf.

Matrieks landwyd vier hul prestasies, maar die hoë slaagsyfer wys nie die knelpunte in die
onderwysstelsel nie. Van die knelpunte is die lae slaagvereistes. ’n Kandidaat kan op vier
verskillende vlakke slaag, naamlik:
✎ met ’n nasionale senior sertifikaat met ’n vereiste 40% vir ’n huistaal, 40% vir twee vakke
en 30% vir drie vakke.
✎ met diplomavrystelling. Hiervoor is die vereistes 40% vir jou huistaal, 30% vir ’n eerste
addisionele taal, 40% vir drie vakke en 30% vir die laaste vak.
✎ met universiteitsvrystelling met relatiewe lae vereistes: 40% vir ’n huistaal, 30% vir ’n eerste
addisionele taal en 50% vir vier ander vakke.

[Verwerk vanaf Netwerk24.]

Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for 19
English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020

Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 19 2019/11/19 5:55 PM


Nouns with the vowels i, o, u and an accentuated a = add an apostrophe -’s at
the end. Examples: mini t mini’s, radio t radio’s, balju t balju’s, ma t ma’s.

18. Kyk na die onderstaande tabel van MEERVOUDE. Voltooi die sinne met woorde uit die tabel.

DVD’s foto’s pa’s skadu’s

a) Die fotograaf het mooi van die matriekafskeid geneem. (1)


b) Het jy ook die donker teen die muur gesien? (1)
c) Verskeie het gehelp om die tafels vir die funksie reg te skuif. (1)
d) Ons het Vrydagaand vier uitgeneem om te kyk. (1)
[TOTAAL: 4]

Remember, the following nouns do not get an apostrophe ’s in the plural, because the
a sound is not a long sound!

Ÿ mamma t mammas Ÿ papaja t papajas Ÿ ouma t oumas


Ÿ nota t notas Ÿ pappa t pappas Ÿ oupa t oupas

Nouns ending in -ng on an unaccentuated syllable = add -s to


the end. Examples: gaping t gapings, piering t pierings.
Look at Exercise 14. Do you see the difference?

19. Skryf die MEERVOUDE van die woorde tussen hakies neer.
a) Ons skool se (heining) is verwaarloos. (1)
b) Op die sokkerveld is daar baie (doring), daarom moet jy versigtig wees. (1)
c) Ons het verskeie (verrassing) gereël vir ons klasonderwyser wat verjaar. (1)
d) Ek het twee (piesang) in my kosblik vandag. (1)
e) Die onderwyser het twee (kussing) op haar stoel waarop sy sit. (1)
[TOTAAL: 5]

Meervoude met -ë as uitgang

Nouns ending in -og = the -g or -og falls away + add -ë. Example: boog t boë.

20. Skryf die MEERVOUDE van die woorde tussen hakies neer.
a) My (oog) is baie moeg van te veel televisie kyk. (1)
b) ’n Mens kan oor verskeie (oorlog) in boeke lees. (1)
c) Ek het te vinnig gehardloop en op albei my (elmboog) geval. (1)
[TOTAAL: 3]

32 Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for
English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020

Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 32 2019/11/19 5:55 PM


DEELWOORDE

TEENWOORDIGE DEELWOORDE VERLEDE DEELWOORDE


(present participles) (past participles)
Ÿ The action is occurring now, for example: Die Ÿ The action is in the past tense.
venster is besig om te kraak t (kraak) + (-ende) Ÿ We distinguish between two kinds of past
= die krakende venster. participles.
Ÿ Verbs with short vowel sounds ending in one
consonant: the consonant is usually doubled,
for example Die matriekseun lag t (lag) + (g) +
(-ende) = die laggende matriekseun.
Ÿ Verbs with long vowel sounds: one vowel falls
away, for example Die kinders loop t (loop)
+ (-ende) = die lopende kinders.
STERK VERLEDE DEELWOORDE SWAK VERLEDE DEELWOORDE
Ÿ The verb’s vowel sound changes, for example: Ÿ The vowel sound stays the same.
breek t gebroke. Ÿ It is usually used LITERALLY.
Ÿ It is usually used FIGURATIVELY, for example: ’n Ÿ It describes a completed action, for example:
gebroke hart – a heart cannot physically break Die vensters het klaar gekraak t Die skool het
t Ek het ’n gebroke hart omdat my vriendin ons

naamwoorde
baie gekraakte vensters.

Byvoeglike
verhouding verbreek het. (My best friend broke
Ÿ The suffixes -de, -te or -e are added to the verb,
my heart when she broke up the relationship.)
for example: skei t geskeide ouers, kook t
gekookte vleis, verdeel t verdeelde land.
The words
verdwaasde, beloofde Ÿ Verbs with short vowel sounds ending in -f, -g or
and gewaagde have -s = add -te, for example: vleg t gevlegte hare.
long vowel sounds = Ÿ Verbs ending in -k, -p or -t = add -te, for
add -de to the verb.
Remember example: pak t ingepakte klere, kap t
gekapte hout, ontpit t ontpitte perskes.

SWAK VERLEDE STERK VERLEDE Onthou om die


DEELWOORD DEELWOORD DEELWOORDE
bederfde vrugte bedorwe kind in die tabel te leer!

oorgetrekte boeke oortrokke bankrekening


geswelde tone geswolle hoof
Kyk mooi na
gebuigde ysterpaal geboë hoof die TYD (tense)
van die sin!
opgewende horlosie opgewonde kinders

25. Voltooi die onderstaande sinne deur die korrekte VORM van die woord tussen hakies in te vul.
a) ’n opstel is vir my moeilik om te verstaan. (beskryf) (1)
b) ’n opstel word meestal in ’n matriekvraestel gevra. (verhaal) (1)
c) Die meisie was skaam toe die seun haar uitvra. (bloos) (1)
d) ’n toespraak is vir my makliker as ’n onvoorbereide een. (voorberei) (1)
e) Die matriekmeisie het haar selfoon verloor. (huil) (1)
f) Die vorm in Afrikaans is verstaanbaar as jy die reëls volg. (ontken) (1)
g) Mpho het ’n verhaal oor haar verlede vertel. (hartverskeur) (1)
h) Die leerders geniet dit by die matriekafskeid. (dans) (1)
[TOTAAL: 8]

Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for 61
English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020

Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 61 2019/11/19 5:56 PM


Toekomende tyd (future tense)
15. Skryf die volgende sinne in die TOEKOMENDE TYD en begin jou sin soos aangedui.
a) Die leerders is besig om te raas.
Môre (1)
b) Die leerders praat in die klas.
Môre (1)
c) Die kinders speel pouse buite.
Môre (1)
d) Na’eemah kry ’n nuwe selfoon.
Môre (1)
[TOTAAL: 4]

If there is an auxiliary verb like moet/kan/wil/mag in the sentence:


Ü use “sal” in the place thereof
Ü and move the moet/kan/wil/mag to the end of the sentence in front of the
main verb.

16. Lees die volgende vrae en let op die vetgedrukte woorde. Skryf dan die volgende sinne in die
TOEKOMENDE TYD.
a) Vuyo moet sy huiswerk doen.
(1)
b) Die matrieks kan die eksamen skryf.
(1)

en bywoorde
Werkwoorde
c) Die meisie wil die storieboek koop.
(1)
d) Hy mag nou huis toe gaan.
(1)
[TOTAAL: 4]
17. Skryf die volgende sinne in die TEENWOORDIGE TYD.
a) Die pa het gevrees vir sy kind se lewe.
(1)
b) Die kind het rugby gespeel.
(1)
c) Hy het in die koor gesing.
(1)
d) Die boelie het die meisie geslaan.
(1)
e) Die boelies het gedreig om sy seun te skiet.
(1)
[TOTAAL: 5]

Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for 71
English Learners - 9781776072033 © NB Uitgewers 2020

Gr 12 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 71 2019/11/19 5:56 PM


Die Best Books Eksamenhulp-reeks vir Graad 8-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal bestaan uit vyf
gebruikersvriendelike oefenboeke wat leerders sal help om hul taal- en leesvaardighede op 'n interak­
tiewe manier te oefen en te verbeter. Die boeke, wat saamgestel is volgens die vereistes van die KABV
vir elke graad, is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis. Hierdie reeks oefenboeke is saamgestel
volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.

Die taal- en leesoefenboeke

• dek die belangrikste taalstrukture en -konvensies, waaronder klankleer, woordvorming, woordsoorte


en sins- en betekenisleer.
• is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.
• is geskryf in taal wat leerders sal verstaan, met Engelse vertalings van begrippe en verduidelikings en
toeganklike opsommings met voorbeelde.
• bestaan uit agt hoofstukke met taaloefeninge en twee begripstoetse per hoofstuk.
• bied 'n verskeidenheid tekstipes soos wat die leerder dit in eksamens kan verwag.
• bevat tweetalige woordelyste.
• sluit oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding in.
• bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.
: :II EKSAMENHULP : :II EKSAMENHULP

BEST BOOKS BEST BOOKS


AFRIKAANS MADE EASY AFRIKAANS MADE EASY
FOR ENGLISH FOR ENGLISH
LEARNERS LEARNERS

_,'"'"',
Punctuation

Partsofspeech

Semantics
Punctuation
Morphology

'"'"'
Partsofspeech

Semantics
EasyreadingteJCts EasyreadingteJCts
Comprehensiontests Comprellensiontests
Exemplary exam papers Bilinguallistolwords
nlaol•en lecsoefcnbol'k 'nTool enleesoefenbock Exemplary exam papers
O,,tw,kk•I ....,l<Jen,,t;.,.,...,, ""' ....,,., d,e KABV O,,iw,l<l<el ...,t9en> ,::l;e ,...-., '1= ""n doe KABV

Graad 8 Graad 9 Graad 10 Graad 11


9781776071876 9781776071883 9781776072019 9781776072026

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal bevat 'n wye verskeidenheid
taaloefeninge om leerders met eksamenvoorbereiding te help. Daar is waardevolle wenke en
praktiese idees met voorbeelde vir die skryf van verskillende tipes skryfstukke. Die taaloefeninge en
wenke sal die worstelende en die vooruitstrewende leerder help om beter te vaar in die eksamen.

: : 11 EKSAMENHULP

Die eksamenoefenboek
• bevat taaloefeninge gebaseer op 'n verskeidenheid tekstipes. AFRIKAANS MADE EASY
FOR ENGLISH
• is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.
LEARNERS
• bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens.
• sluit 'n konsepvraestel elk vir Vraestelle 1 en 3 in.
• bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing. Language exercises
EasyreadingteJCts
Hints for exam preparation
Bilingual list ofwords
ExemplaryexamPaper1

Graad 12
9781776072033

Kontak Best Books:


Skole - Shamala Stoffels: shamala.stoffels@nb.co.zaa I (021) 406 3033
Henk Viljoen: henk.viljoen@n b.co.za I (012) 431 7460 of Elana Bredell: elan a.bredell@nb.co.za I (021) 406 3033

You might also like

pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy