Gaan na inhoud

Patologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Patoloog ondersoek weefsel vir kankerselle, terwyl 'n dokter observeer.

Patologie (of siekteleer)[1] verwys na die studie van siektes. Aangesien dit so 'n wye onderwerp verteenwoordig word patologie onderverdeel in 'n verskeidenheid van velde wat strek van molekulêre patologie tot menslike patologie.

Menslike patologie word gewoonlik opgedeel in:

  • Anatomiese patologie
Die studie van siektes deur die makro- en mikroskopiese ondersoek van weefsels.
  • Chemiese patologie
Hier word laboratorium-analises van biologiese materiaal gedoen en interpreteer.

Forensiese patologie fokus op die oorsaak van dood, en word gewoonlik deur middel van 'n outopsie bepaal.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Schuurmans Stekhoven, W. (1932). Nolst Trénité’s nieuw verpleegsters zakwoordenboekje (9de druk). Amsterdam: J.M. Meulenhoff.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
pFad - Phonifier reborn

Pfad - The Proxy pFad of © 2024 Garber Painting. All rights reserved.

Note: This service is not intended for secure transactions such as banking, social media, email, or purchasing. Use at your own risk. We assume no liability whatsoever for broken pages.


Alternative Proxies:

Alternative Proxy

pFad Proxy

pFad v3 Proxy

pFad v4 Proxy