2008 Formule Een-seisoen
2008 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2007 | Volgende: 2009 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Die Formule Een-seisoen van 2008 het uit 18 Grands Prix-wedrenne bestaan.
Kalender
[wysig | wysig bron]Rondte | Wedren | Datum | Renverslag |
---|---|---|---|
1. | Australiese Grand Prix | 16 Maart | Verslag |
2. | Maleisiese Grand Prix | 23 Maart | Verslag |
3. | Bahreinse Grand Prix | 6 April | Verslag |
4. | Spaanse Grand Prix | 27 April | Verslag |
5. | Turkse Grand Prix | 11 Mei | Verslag |
6. | Monaco Grand Prix | 25 Mei | Verslag |
7. | Kanadese Grand Prix | 8 Junie | Verslag |
8. | Franse Grand Prix | 22 Junie | Verslag |
9. | Britse Grand Prix | 6 Julie | Verslag |
10. | Duitse Grand Prix | 20 Julie | Verslag |
11. | Hongaarse Grand Prix | 3 Augustus | Verslag |
12. | Europese Grand Prix | 24 Augustus | Verslag |
13. | Belgiese Grand Prix | 7 September | Verslag |
14. | Italiaanse Grand Prix | 14 September | Verslag |
15. | Singapoerse Grand Prix | 28 September | Verslag |
16. | Japannese Grand Prix | 12 Oktober | Verslag |
17. | Chinese Grand Prix | 19 Oktober | Verslag |
18. | Brasiliaanse Grand Prix | 2 November | Verslag |
Kalenderveranderinge
[wysig | wysig bron]Singapoer het sy eerste Grand Prix in 2008 aangebied, met 'n kontrak vir die volgende vyf jaar. Die wedren, wat op 'n straatbaan ontwerp deur KBR beslis is, was Formule Een se eerste nagresies. Die oefen- en kwalifiserende sessies vind ook in die aand plaas.
Die Europese Grand Prix het by die Valencia Straatbaan plaasgevind in 2008, nadat die Nürburgring dit aangebied het tot in 2007. Omrede beide Duitse renbane die reg deel om 'n F1-wedrengasheer te wees, het die Duitse Grand Prix by die Hockenheimring plaasgevind in 2008.